Hierdie toer strek oor vier dae en toergangers besoek onder meer Saldanha, Velddrif, Laaiplek en Dwarskersbos. Ons besoek die Stadsaal-grotte en sien voorbeelde van Boesmantekeninge. Ons sien ook die Pakhuisberge en besoek Leipoldt se graf.
Weskus Sederberge Toer
DAG 1 en 2
Die Weskus en die asemrowende Stadsaal-grotte
Ons vertrek uit Kaapstad en ry deur na Saldanha en daarna Elandsbaai. Daarna kies ons koers deur die Sandveld na Vanrhynsdorp.
Op Dag 2 besoek ons die Stadsaal-grotte en sien mooi voorbeelde van rotskuns.
- Besoek die karaktervolle vissersdorp Paternoster.
- Besoek aan die Stadsaal-grotte een van die hoogtepunte.
- Sien ongelooflike sandsteenformasies.
Matzikama-berge tot by Nieuwoudtville
Die Matzikama-berge is bekend vir sy rotsagtige gediertes en ons besoek ook Gifberg en Nieuwoudtville.
- Besoek Matzikama-berge.
- Besigtigingstoer bo-op Gifberg.
- Sien Nieuwoudtville se besienswaardighede.
- Besoek Kokerboomwoud en waterval
KONTAK ONS
Kontak ons met die volgende besonderhede, of vul die vorm in.
Stuur vir ons ’n boodskap.