Pasgemaakte toere

Oor die toer

Vir enige groep van 4 of meer reël ons gespesialiseerde staptoere. Die staproetes van hierdie toere word bepaal deur die fiksheid/vermoëns en versoeke van die stappers/groep. Omdat ons elke aand van die toer op Vanrhynsdorp in Namaqua Lodge tuisgaan, wat baie sentraal geleë is wat al die staproetes betref, kan ons ook maklik by die weersomstandighede aanpas.

 

Hierdie staptoere behels dag-staproetes met die gerief om nie met groot rugsakke te stap of in die veld oor te slaap nie. Ons dek ook in slegs `n paar dae se tyd `n baie groter area met `n groter verskeidenheid natuurwonders omdat ons elke dag ry tot by verskillende staproetes. Staproetes wissel van kort en gemaklike staproetes tot roetes van 7-9 ure soos Wolfberg Krake en Boog staproete.

 

Die roetes sluit hoofsaaklik die volgende streke in:  Sederberge, Weskus, Gifberg, Nieuwoudtville en Knersvlakte. Ander aktiwiteite soos “zip sliding” en perdry kan gereël word

 

Ingesluit: Verblyf & vervoer   Alle etes (3 per dag; behalwe eerste en laaste dag  – 2 per dag)   Geregistreerde toergids   Alle toegangsfooie Prys:  Word uitgewerk volgens grootte en vereistes van elke groep. Kontak ons gerus vir meer inligting oor hierdie staptoere.

BOOK YOUR TRIP TODAY!

Lorem ipsum nulla from amet dolor amet.
Hurry Up!

Lorem ipsum dolor sit amet, pulvinar dapibus leo. Viverra mattis nisl nec lobortis. Quisque cursus ante mollis eros mattis, ac rutrum augue lacinia! Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo. Viverra mattis nisl nec lobortis. Quisque cursus ante mollis eros mattis, ac rutrum augue lacinia!

Have any questions? Contact us!

+1-234-567-8900

hello@yoursite.com

Monday - Friday: 10.00 - 18.30

Kies toer

Aantal mense

Naam

E-pos

Telefoon nommer

Jou boodskap